Alles oor ons

Visie

Die toonaangewende landboubesigheid wat die winsgewendheid van die produsente op 'n volhoubare basis verseker.

Missie

Die handhawing van 'n gesonde balansstaat deur koste-effektiewe dienslewering en kwaliteit produkte in vennootskap met kliënte, personeel en diensverskaffers.

Waardesisteem

Afhanklikheid van ons Skepper, omgewingsbewustheid, integriteit, wedersydse respek, gelyke geleenthede, innoverende en uitnemende kliëntediens.

Pilare van Sukses

Winsgewendheid Kliƫntediens
Groei & Ontwikkeling
Winsgewendheid Kliëntediens Groei & Ontwikkeling