Pil kan ad lib aan lammers gegee word vanaf geboorte tot 2-3 maande by speen.
Pil bevat goeie kwaliteit verbyvloeiprote"ien, hoe energie, mikro- en makrominerale asook vitamiene om optimale groei en ontwikkeling by lammers te bevorder.
Lamkruippil word ad lib aan lammers gevoer en lammers moet vrye toegang tot die pil he ten alle tye.